Ilya Sutskever

Ilya Sutskever

Ilya Sutskever FRS (Hebreeus: איליה סוצקבר; Russies: Илья Суцкевер; /ilja su:ʦkɪvər/ gebore 1985/86) is 'n rekenaarwetenskaplike wat in kunsmatige intelligensie se masjienleer-veld werk,[1] wat medestigter en dien as raadslid[2] en hoofwetenskaplike van OpenAI.[3]

Hy het verskeie groot bydraes tot die veld van diepleer gelewer. Hy is die mede-uitvinder, saam met Alex Krizhevsky en Geoffrey Hinton, van AlexNet, 'n konvolusionele neurale netwerk. Sutskever is ook een van die vele mede-outeurs van die AlphaGo referaat.[4]

  1. Ilya Sutskever se publikasies ge-indeks op Google Scholar
  2. "Our structure". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2023. Besoek op 20 November 2023. OpenAI is governed by the board of the OpenAI Nonprofit, composed of OpenAI Global, LLC employees Greg Brockman (Chairman & President), Ilya Sutskever (Chief Scientist), and Sam Altman (CEO), and non-employees Adam D'Angelo, Tasha McCauley, Helen Toner.
  3. Metz, Cade (19 April 2018). "A.I. Researchers Are Making More Than $1 Million, Even at a Nonprofit". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2023. Besoek op 22 Oktober 2018.
  4. David Silver; Aja Huang; Chris J. Maddison; et al. (27 Januarie 2016). "Mastering the game of Go with deep neural networks and tree search". Nature. 529 (7587): 484–489. doi:10.1038/NATURE16961. ISSN 1476-4687. PMID 26819042. Wikidata Q28005460.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search